6th May 2021

Punt Radikale Redenaars

Punt presteer in die Radikale Redenaars.

Die Radikale Redenaars het uitstekend presteer. As gevolg van Covid-19, kon die Radikale Redenaars nie voortgaan soos gewoonlik nie,dus het dit aanlyn plaasgevind.
Punt het uitstekende resultate geleer!

Die uitslae is as volg:

Die volgende leerders presteer in die katogorie Afrikaans Moedertaal (voorbereid):
Cozette Pretorius behaal ‘n A+
Mariné Botha behaal ook’ n A+
Carla Smit behaal ‘n A+
Janika Pretorius behaal ook ‘n A+ simbool.

Die volgende leerders presteer in die individuele Eksperimentele afdeling:
Uys Keyser en Fanie Keyser behaal elk ‘n A.

Punt het ook twee spanne ingeskryf:

Span 1:
Fanie Keyser
Reece Meyer
Zehani Lodewyk
Roelindi Pretorius
Hul behaal’ n A +

Span 2:
Uys Keyser
Kayla Esselen
Mariné Botha
Stephanie Muller
Hul behaal ‘n A as ‘n span.

Fotos:
1. Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser
2. Reece Meyer, Roelindi Pretorius en Zehani Lodewyk