16th January 2020

Punt-prefekte pronk nou met ‘n hoed!

Danksy die initiatief van Me. Schoeman en Mnr. Botha spog die prefekte van HS Punt vanjaar met ‘n nuwe hooftooisel! Hierdie hoed sal in die toekoms tradisie word en bydra tot die trots van die skool.