4th March 2019

Punt o/15A-rugbyspan skop af met ‘n wen

Baie geluk aan die o/15A-rugbyspan wat Hoërskool Wittedrift tydens hul jaarlikse Loeriefees 28-3 gewen het.

Die 1ste span het ongelukkig vasgeval teen ‘n baie begeesterde span van Hoërskool Nico Malan (19-39)

Fotos:  o/15-span