Punt se o/15A-Krieketspan het op Saterdag, 5 Oktober, in Mosselbaai, teen die o/15B-span van Outeniqua te staan gekom. Punt het eerste gekolf en 95 lopies aangeteken. Outeniqua is uitgehaal vir 81. Punt wen die span van Outeniqua met 14 lopies