Die netbalspanne van Punt het op Saterdag, 21 April 2018, teen die spanne van Outeniqua te staan gekom:
Punt o/14A wen 21 – 14
Punt o/14B wen 20 – 12
Punt o/14C wen 9 – 7
Punt o/16A verloor 17 – 20
Punt o/16B verloor 13 – 19
Punt o/16C verloor 13 – 14
Punt o/17B wen 29 – 16
Punt o/17C verloor 9 19
Punt o/18C verloor 4-28
Punt o/18B verloor 8-41
1stespan wen 28-25
Die jong dames van Punt het uitstekende netbal gespeel en het op die dag vir Outeniqua ‘n PUNT gewys!