Die netbalspanne van HS Punt het op Vrydag, 12 Julie 2019, in Mosselbaai teen die spanne van Langenhoven te staan gekom:
Punt se telling eerste.
o/14B: 9-12
o/14A: 14-15
o/16C: 20-4
o/16B: 20-21
o/17B: 17-15
o/17A: 14-11
o/17A-span vlnr:
Agter: Carmel Treurnicht, Simone Koen, Charnique Prins, Shané Snyders, Cayla Atsell
Voor: Sanel Wessels en Courtney Williams