27th March 2019

Punt-netbal: Topskole Netbaltoernooi in George

Ons 1ste netbalspan het die afgelope naweek in George aan die Topskole Netbaltoernooi deelgeneem.

Ons tellings eerste
vs Jeugland 18-27
vs Grens 27-11
vs Zwartkop 15-20
vs Bredasdorp 34-20
vs Jim Fouche 23-34

Eindig 4de in Poel speel uit:
vs Affies 16-36
vs Outeniqua 25-15

Moes teen Langenhoven speel vir 5de of 6de plek. Hulle nie beskikbaar en ons speel teen Hugenote en wen 22-11.
Dws ons eindig 5de uit 12 skole.

Die finaal is tussen Affies vs Zwartkop.
Affies wen 25-20

Proudly Punt dames!