27th March 2019

Punt-Netbal se dankie aan ons borge

Die 2019 Netbalborge (1ste span) oorhandig hul uitrustings aan die spelers.
Baie dankie aan die volgende borge:
Just Property (rokkies, beffies en baadjies)
Du Toit Lambrechts Inc. (baadjies)
TMK Landmeters (Sportsakke)
Seesig Motors (Gazebo en beffies vir junior spanne)

‘n Baie groot dankie aan elkeen van u!