SA Skole Netbal se “All Ages” toernooi is vanaf 16 – 20 Junie 2019 in Boksburg aangebied. 4 van HS Punt se netbalspelers was in die onderskeie Wes-Kaap spanne ingesluit:
o/14 : Inga Matshoba
o/16: Lee-Schen Muller
o/17: Carmel Treurnicht
o/18: Winona Huisamen
Baie geluk aan Carmel Treurnicht wat, na afloop van die toernooi, in die SA o/17-netbalspan ingesluit is.