HSP se Netbalspanne het op Saterdag, 17 Maart 2018, aan die HS Bredasdorp se netbaltoernooi deelgeneem en puik presteer:
Punt spanne se tellings eerste
o/14A 13 – 8
o/14B 17 – 13
o/14C 12 – 5
o/16A 26 – 11
o/16B vs o/15B 8 – 3
o/16C vs o/16B 15 – 12
o/16D vs o/15B 11 – 9
o/17A 18 – 10
o/18C 22 – 5
o/18B 13 – 5
1ste span 37 – 12