Punt-muurbal vs Oakdale: Die muurbalspanne van HS Punt het op 9 Mei 2018 teen die spanne van Oakdale te staan gekom:
Die A-liga span wen Oakdale 8-4 en 9-2.
Die B-liga wen 10-2 en verloor 2-10, eindig dus gelykop.
Foto van die A-liga spelers aangeheg: vlnr WG Strauss, Michiel Steyn, Werner van Rensburg en Wessel van Graan