Die graad 12-klas van Hoërskool Punt het vanjaar die “omgee” verder gevat deur ook hul skoolklere aan die skool te skenk. In die verlede het hulle slegs hul skoolskoene agtergelaat.
Van die klere is aan die skool se klerebank geskenk. Die skoolskoene en die res van die klere is, soos in die verlede, aan Heart2Heart geskenk.