Hoërskool Punt is baie trots. Lucia Pauw en Anri Knapp het deurgedring na die ATKV-debat nasionale finaal wat op 3 Augustus 2019 by ATKV – Goudini Spa aangebied word. Ons wens hulle alle sterkte toe.