CANSA: Simone van der Westhuizen in Gr12, het haar hare aan CANSA geskenk.  Sy het familielede weens kanker aan die dood afgestaan en wou graag iets doen om kankerlyers te help.