15th August 2018

Punt-koor : HS Outeniqua Koorfees

Baie geluk aan Me. Skeen en haar koor met die A++ wat hul op Dinsdag, 14 Augustus 2018, tydens HS Outeniqua se koorfees behaal het!