Die seuns- en dogtershokkie het verlede Vrydag en Saterdag in Riversdal teen die spanne van Hoërskool Sentraal en Hoêrskool Langenhoven te staan gekom.

o/14A Dogters wen HS Langenhoven 2-0
o/14A Seuns wen HS Langenhoven 5-0

o/16A Dogters wen HS Langenhoven 2-1
wen HS Sentraal 1-0
o/16B Dogters verloor 0-2 teen HS Langenhoven
o/16A Seuns wen HS Langenhoven 2-0
wen HS Sentraal 4-0

o/18A Dogters gelykop teen HS Langenhoven 0-0
wen HS Sentraal 3-0
o/18B Dogters wen HS Langenhoven 1-0
o/18A Seuns wen HS Langenhoven 1-0
gelykop teen HS Sentraal 1-1