Die Greenergy-klub van HSP het op 26 Maart 2018 weer aan die werk gespring en na skool die riviermond by Hartenbos gaan skoonmaak. Dit is slegs een van die talle projekte wat jaarliks deur hierdie kultuuraktiwiteit aangepak word.