31st August 2021

Punt-Gholf

Kass Muller, van Hoërskool Punt is in die Suidkaap o.17-golfspan, wat vanaf 17 tot 19 September in Port Elizabeth gaan deelneem, ingesluit.
Hy gaan ook die 3de Oktober, aan die Kaapstad Junior Ope, oor 36 putjies, deelneem.