Ian Pautz van HS Punt is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan, wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan die Heptangular-reeks gaan deelneem, ingesluit. Mnr. G. Steinhöbel (HS Punt) en Mnr. Stephen Murray is as Spanbestuurders van die o/19-spanne aangewys.