13th May 2019

Punt-gholf

Ian Pautz was ‘n lid van die o/19 Suid- Kaap gholfspan wat in Robertson teen WP en Boland gespeel het. Hierdie span het die afdeling gewen en elke speler het ‘n goue medalje ontvang.

Mnr. Steinhöbel (Punt-personeel) was die Spanbestuurder van die Suid-Kaap gholfspan.