30th October 2019

PUNT GEE OM / WE CARE !

Hierdie groep leerders van WISH (Wees Iemand Se Held) het Moreson Kinderhuis in George Vrydag besoek. Op die foto verskyn Carla Meyer, Franciska Olivier, Annemie de Graaff, Olivia Olivier, Teagan du Plessis, Asia du Plessis en Ciska Nel (agter) en Anita Oosthuizen, Kyla Viljoen en Jaylynn van Aswegen (voor).