6th August 2018

Punt Eisteddfod

Punt se Kultuurvlam het vandag hoog gebrand by die Eisteddfod! Die volgende uitslae is behaal: Koor: 90% Ensemble: 92% Sergroep:94% BAIE GELUK

Koorleier: Me. M. Skeen
Begeleier: Me. A. Strydom

Die koor sal op 14,15 en 16 Augustus 2018 ook aan die HS Outeniqua se Koorfees deelneem.

Sêr-groep:
Voor:
Kayla van Wyk
Monique Coetzer
Anabelle Boer
Kiki du Preez
Abigail Rhode
Kayla Viljoen
Agter:
Junique Rhode
Terena Botha
Sheldon Whites
Xanver Botha