Baie geluk aan die volgende HSP atlete wat in die ASWD-atletiekspan ingesluit is. Hierdie span is deur ASWD saamgestel. Die byeenkoms vind op 23 Februarie 2019 in Oudtshoorn plaas.