25th Feb 2019

Punt-atlete in 2019 Eden-atletiekspan

15 van Punt se atlete is in die EDEN-span, wat aan die Wes-Kaap byeenkoms gaan deelneem (8 en 9 Maart in Paarl), ingesluit.

Anika Beukes, 100m en 200m Dogters o/15
Elne Conradie 800m Dogters o/17
Jonique Erasmus Versrping Dogters o/17
Danelle Human 100m, 400m Vroue o/19
Andrea Kommer Verspring, Driesprong Vroue o/19
Caitlin Kretzmann Verspring Dogters o/15
Lara Lubbe 100m, 400m, 300m Hekkies Dogters o/14
Jana Relihan 800m Vroue o/19
Anika Snyders Spiesgooi Dogters o/15
Jandri Snyders 800m, 1500m Dogters o/15
Carmel Treurnicht Driesprong Dogters o/17
Courtney Williams Driesprong Dogters o/17
Dylan Boshoff Diskus Seuns o/15
Jordan Jaars Spiesgooi Seuns o/15
Mario Swanepoel Hamergooi Seuns o/15