Die 2de tennisspanne van Punt het op 18 Februarie 2020 in Oudtshoorn teen die spanne van HS Sentraal te staan gekom. HS Punt se 2e dogtersspan wen Sentraal 6 – 0 en die 2e seunsspan wen 28-18.
Voor vlnr: Maia Leonard, Stefanie Muller, Danja Swart, Micke Green
Agter vlnr: Louis Hanekom, Albert Swanepoel, Henré Nel, Marius van Huyssteen