25th April 2018

Punt 1e hokkiespan (dogters) vs Outeniqua

Baie geluk aan ons 1ste span (dogtershokkie) wat na ‘n baie taai wedstryd, ‘n gelykop telling van 1 elk behaal het.