Drie oud-leerders van die 2015 matriekgroep het BRek Honneurs grade ontvang. Hulle is Karmien Kruger, Jana Boleslawski en Dewald van der Gryp. Hierdie leerders was almal in Me. Taute se Rekeningkunde klas.
Hulle was saam in die A5 klas vanaf 2010 tot 2015.
Almal het by Univ. Stellenbosch studeer en al drie gaan werk by Geoktorieerde Rekenmeesters firma, PWC.
Ons is baie trots op hulle mooi prestasie.