16th Jan 2020

Oud-leerders gradueer as Ingenieurs

Vier klasmaats van Hoërskool Punt se 2015-matriekklas het onlangs ‘n uitsonderlike prestasie behaal.

Christo van Rensburg, Leigh Bongers, Jurie Zietsman en Kazia Luterek het saam as ingenieurs van die Universiteit van Stellenbosch op 9 Desember 2019 binne vier jaar gegradueer.