Marinei Botha het op Vrydag, 21 Augustus2020, aan die Oppi-Tong af Redenaarskompetisie deelgeneem. Dit is op ‘n digitale platvorm gedoen. Sy dring deur na die Nasionale finaal wat tussen 28 September-3 Oktober 2020 sal plaasvind. Slegs een leerder per graad, per streek word gekies.
Baie geluk Marinei!!