6th August 2018

ONDERWêRELD AFRIKAANS VASVRA-KOMPETISIE

Francois Gerber en Altus Lourens het op Saterdag, 4 Augustus aan ‘n Afrikaans vasvra-kompetisie oor die roman Onderwêreld in George gaan deelneem. Elf skole in die Eden en Sentraal Karoodistrik het deelgeneem. Altus behaal die tweede plek met 88% en dring deur na die finale rondte waar hy teen die ander distrikswenners van die Wes-Kaap gaan deelneem.