AJ Sportweek (28 Maart – 2 April):
HSP se o/19A-span eindig in die 2de uit ‘n groep van 21 spanne nadat hulle in die finaal met 1 doel teen die HS Pearson verloor.
Elrize Moolman van HSP is aangewys as die beste aanvallende speler van die toernooi.
Top Netbaltoernooi – George (3 April):
HSP eindig 4de in ‘n groep van 13 spanne.
Anja Schwim is aangewys as die verdedigende speler van die toernooi.