10th Sep 2020

Nasionale Boomplant-week

HSP se Greenergy-klub het op 9 September 2020 hul deel gedoen vir Nasionale Boomplant-week. Dankie aan Me. K. van den Berg wat die projek voorgestel het en die borge wat die boompies geskenk het.

Ooshuizen, Marais en Pretorius Prokureurs het 5 boompies geskenk en LH Consultants 1 boompie. Baie dankie vir u ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Klublede:
Agter vlnr: Ryan Pienaar, Jaco Meintjies, Sheldon Whites, Eileen Swanepoel, Tereska Janse van Rensburg, Carla Meyer, Megan Leonard.
Voor vlnr: Elizmor Olivier, Douwleen Conradie, Bonny-Lyle Young en Leandri van der Linde