WG Strauss (o/19A) verteenwoordig die SWD by die SA Platteland Muurbalkampioenskappe. Hierdie toernooi word vanaf 27 April tot 1 Mei 2017 in Bloemfontein gehou. Baie sterkte WG!