Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober 2019 by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig. Al die raadslede en die Adjunk-Burgemeester was tydens die seremonie teenwoordig.
Die volgende Punt-leerders is nou volwaardige lede van die Junior Stadsraad en dra hul nuwe balkie met trots:
Minette van Zyl
Corita Louw
Rian Celliers
Eileen Swanepoel