Baie geluk aan Mnr I. van Zyl (adjunkhoof) wat sy 30 jaar langdiens sertifikaat ontvang het.
“Ek het in 1990, na voltooiing van my diensplig, by Hoërskool Noord Kaap (Kimberley) begin skoolhou. Daar het ek onderrig tot en met Desember 2005.
In 2006 skuif ek na Hoërskool Adamantia (Kimberley).
Ons verhuis in Oktober 2008 na Mosselbaai en is ek terug by my alma mater.
Ek is baie bevoorreg dat beide my kinders in dieselfde Laerskool Park en Hoërskool Punt hulle vormingsjare kon beleef.”
Mnr I. van Zyl
Trots Punt / Proudly Point