30th August 2018

Mini Brag 2018: Personeel vs Prefekte

Tydens vanjaar se Mini Brag het die Prefekte die personeel uitgedaag vir ‘n Netbalwedstryd.  Die opwinding was groot en beide spanne moes voor die tyd die reels leer.  Dit was maar ‘n gestoei op die baan en die spanne moes kort-kort versterkings op die baan kry.  Die wedstryd het gelykop geeindig – niemand kon bevestig of die tellinghouers partydig was nie!!!!!