Elke jaar verwelkom ons die nuwe Gr 8’s (Gorries) by ons skool deur ‘n spesiale Metropolitan-geleentheid. Die seuns maak stokperde en die dogters maak hoede, als op die kreatiefste manier moontlik!
Hierdie jaar se wenners:
Miss Personality: Fortunate Nhambau
Beste hoed: 1. Anika Otto 2. Janika Pretorius 3. Cherize Kleinhans
Mooiste perd: Sasha Nisen
Stadigste perd: Stain Stander
Vinnigste perd: Ruan Swanepoel
Baie geluk Gr 8’s