8th February 2018

Interhuis Atletiek 2018

ATLETE SKITTER

Die jaarlikse kleuratletiek op Vrydag, 26 Januarie was ‘n reuse sukses met verskeie rekords wat gespat het. Welgedaan atlete!