Baie geluk Me. De Kock (hoof-organiseerder) en span met n pragtige aand! Dit was weereens ‘n prestige geleentheid en die Seremoniemeester, Michael Lindt, het bygedra om die aand onvergeetlik te maak.

Baie geluk aan die wenners:
Mnr. en Me. Fotogenies: Amor Coetzee en Reece Taljaard
Mnr. en Me. Persoonlikheid: Amor Coetzee en Wally Roux

Mnr en Me Just Property Starganza 2019:
2de prins en prinses: Sameer Matthews en Cherise Ungerer
1e prins en prinses: Ian Visser en Meghan Young

Wenners vir 2019: Reece Taljaard en Nikita Schutte!

‘n Baie groot dankie aan ons Hoofborg, Just Property!