Izaan Hough is gekies om die Wes-Kaap Swem by die SA Nasionale ( Jeug) Kampioenskappe, wat van 8 tot 12 April in Durban plaasvind, te verteenwoordig.