Soos in die verlede was vanjaar se vensters weer ‘n fantastiese gesig! Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer. Die versiering van die vensters is ‘n tradisie en vorm deel van die jaarlikse interskole.
Wenners vanjaar was:
1ste Plek: 10A1 Mev D’Elboux
2de plek: 9A5 Mev Slabber
3de plek: 11E1 Mnr D’Elboux