Die jaarlikse interskole tussen Punt en Langenhoven Gim het op Saterdag, 18 Augustus 2018, in Oudtshoorn plaasgevind.
Die gholf is reeds Vrydag in Mosselbaai gespeel en Punt wen die span van Oudtshoorn 158 – 119.
Uitslae van 1ste spanne is as volg:
Rugby : o/19A verloor 22-33
Hockey (girls) : u/18A won 1-0
Hockey (Boys) : u/18A drew 0-0
Netbal : 18A wen 37-26