8th October 2018

Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo

Nikita Schutte en Hansie Barnard het die Eden Karoo tydens die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo, wat in Boksburg gehou is, verteenwoordig. Nikita Schutte wen n R30 000 beurs na die Universiteit van Pretoria en kry ‘n ‘Highly recommended’. Hansie Barnard ontvang ‘n silwermedalje. Baie trots op ons twee leerders.