23rd Jan 2019

Interhuis-atletiekbyeenkoms

Nuwe rekords tydens die byeenkoms aangeteken:

GIRARD SEPTEMBER : 400m Hekkies Seuns 17Jaar (1:03.90)

EBEN CONRADIE: 5000m Mans 19Jaar (19:21.00)

ABIGAIL FIGLAND: Driesprong Dogters 17Jaar (9.85)

ANDREA KOMMER: Driesprong Vroue 19Jaar (10.37)

JANDRI SNYDERS: 800m Dogters 15Jaar (2:29.40), 1500m Dogters 15Jaar (5:02.10 )

CALLIE SCHUTTE: Verspring Seuns 17Jaar (5.85)

HJ NELL : 1500m Seuns 14Jaar (4:39.40) (HJ het die rekord van F. van Zyl in die 1500m gebreek. Die ou rekord van 1987 was 4:49.10 en HJ se tyd was 4:39.10. HJ het die rekord wat al vir 32 jaar staan, met 10 sekondes verbeter!

TOP ATLETE VAN DIE BYEENKOMS:

Junior Victrix Ludorum: Lara Lubbe
o/ 14 300mH (1), o/14 90mH (1), o/ 14 200m (1), o/14 400m (1)

Junior Victor Ludorum: Dylan Boshoff
o/15 GS (1), o/15 HG (2),
o/15 DG (1)

Senior Victrix Ludorum: Andrea Kommer
o/19 GS (1), o/19 SG (1),
o/19 DS (1), o/19 DG (6)

Senior Victor Ludorum: Stefan Fourie
o/17 3000m (1), o/17 1500m (2)
o/17 400m (1), o/17 800m (1)