Die inwoners van Huis Pepler is gister met ‘n heerlike braai bederf! Die gorries moes ook hul deel doen deur te sorg vir die vermaak! Baie dankie Mnr Botha en Tannie Sue!!! Fotos deur Myneli Muller