1st June 2020

Huis Pepler is slaggereed vir die leerders!

Huis Pepler se gr. 12-leerders het op 31 Mei 2020 by koshuis aangekom vir die nuwe kwartaal.