22nd October 2020

Huis Pepler groet Mnr. en Me. Botha

Inwoners en personeel van Huis Pepler neem afskeid van Mnr. en Me. Botha wat die koshuis aan die einde van die 3de kwartaal verlaat.