Aangeheg hierby fotos van ons nuwe prefekte en hoofleiers van die Koshuis vir 2021.
Hoofleiers: Stefan Coetzer en Lindy de Wet
Prefekte: Agter: Nqobani Nzima, Waldo Oudshoorn, Stefan Coetzer en Ray Smal Voor: Douwleen Conradie, Carlene Muller, Lindy de Wet en Sharnel Makufa