Hoërskool Punt lewer 2019 se top kandidaat in Visuele Kuns in die Wes-Kaap, Chanté van der Spuy.
Sy is ook Punt se Nr 1 kandidaat vir 2019 met ‘n gemiddeld van 94% en 8 onderskeidings.
Chanté lewer die volgende puik resultate:
Afrikaans Huistaal 87%
English First Additional Language 93%
Wiskunde 95%
Lewensoriëntering 95%
Rekenaartoepassingstegnologie: 95%
Lewenswetenskappe 90%
Fisiese Wetenskappe 96%
Visuele Kuns 100%