15th October 2019

HSP gee om!

HYPI het vandag ‘n skenking van ‘n loopraam, kruk en boeke aan Onse Rus Ouetehuis gedoen. Op die foto verskyn Anita Oosthuizen, ons Ouetehuisprojekleier, by di skenking. Baie dankie aan die onderwysers wat die bydraes gemaak het.